Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Duitsland |
Deelstaat | Mecklenburg- Voorpommere |
Koördinate | 53°38′N 11°25′E / 53.633°N 11.417°O |
Stigting | 1160 (Duitse stad) |
Stadstatus | 1160 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 130,52 vk km |
Hoogte bo seevlak | 44 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2022) | 98 596 |
- Bevolkingsdigtheid | 755/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Rico Badenschier (SPD) |
Amptelike webwerf | www.schwerin.de |
Schwerin (Duits: [ʃvɛˈʁiːn] of [ʃvəˈʁiːn], ) is die hoofstad van die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere. Met 'n bevolking van 98 596 is dit die kleinste van Duitsland se sestien deelstaathoofstede en na Rostock die tweede grootste stad in Mecklenburg-Voorpommere. Die residensie-ensemble van Schwerin is in 2024 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.[1]